Johan (73) en Joey Nel (69) van Uitsig in Bloemfontein spog met iets wat nie baie Bloemfonteiners hulle kan nadoen nie – vars piesangs uit die tuin. Hul dogter Cindy de Lange sê haar pa, ’n oud-sersantmajoor in die weermag, het ’n hand vir ’n plant. Hulle woon al sedert 1980 in Uitsig en die piesangplant dra al 25 jaar gereeld vrugte. De Lange sê haar ma maak die heerlikste piesangbrood met dié piesangs.Foto: Verskaf
Rare verskynsel
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.