Reën hou vlakke hoog

Heel gepas het 2023 begin met ’n paar welkome reënbuie in die noorde van die Rosestad.


Heel gepas het 2023 begin met ’n paar welkome reënbuie in die noorde van die Rosestad.

Altesame 80 mm is by wyse van sagte reën so aangeteken. Gewoonlik is Februarie ook ’n goeie reënmaand.

  • Die damvlakke in die Vrystaat en Lesotho bly hoog danksy gereelde reënbuie. Dit was Dinsdag (14/02): Rustfonteindam – 107,37%;) Welbedacthdam – 95,11%;) Gariepdam – 106,72%;) Vanderkloofdam – 103,86%;) Allemanskraaldam – 105,11%;) Erfenisdam – 107,14%;) Tierpoortdam – 105,31%;) Krugersdriftdam – 105,55%;) Sterkfonteindam – 101,34%;) Bloemhofdam – 102,72%;) Katsedam – 101,58%;) Mohaledam – 104,76%; en) Knellpoortdam – 102,69%.

You need to be Logged In to leave a comment.