Daar is goeie nuus oor die reënval in die noorde van Bloemfontein.
Dit is dat 2023 se Maart-totaal weer dieselfde totaal van drie syfers as Maart 2022 gehaal het.
Dit is 129 mm. Februarie 2023 se totaal was net ’n raps minder, naamlik 127 mm.
Met watter wonderlike reënmaande is ons nie geseën nie.– Stoffel Cilliers