Reën en donderstorms word vir later vanmiddag voorspel.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens voorspel ‘n 60% kans op reën vir Dinsdag. Die weerburo waarsku teen ernstige donderstorms en winde wat skade kan veroorsaak
Die reën sal van Woensdag af opklaar met ‘n 25% kans op reën. ‘n Maksimum van 27OC word vir Woensdag in Bloemfontein voorspel.






You must be logged in to post a comment.