Die maand van die Augustus-winde is verby sonder te veel wind vanjaar.

Boonop het hier in die noorde van Bloemfontein ’n natmaker-buitjie uitgesak wat die bodem van die reënmeter met 4 mm welkome reën bedek het.

Nou staan ons jaartotaal tot dusver op 656 mm.

Hierdie syfer is ver bo Bloem­fontein se gemiddelde jaarlikse reënval van 560 mm.

You need to be Logged In to leave a comment.