Die sonsondergang oor die Wild Olive-landgoed net ná ’n bui reën op 4 Januarie.Foto: Danie Brink


’n Derde jaar agtereenvolgens is die 1 000 mm-kerf vir reënval oorgesteek.

Die jaartalreënvalsyfer in die noorde van Bloemfontein was 1 123 mm in 2020, 1 085 mm in 2021 en 1 013 mm in 2022.

Die algehele reënval vir Desember in 2022 was 96 mm.

Sedert 2013 het die jaarlikse reënvalsyfer drasties gestyg.

Die jaarlikse gemiddelde syfer vir Bloemfontein is 560 mm.

You need to be Logged In to leave a comment.