Tonele van opgewondenheid het hulle op 2025 se herfsgradeplegtigheid van die SUT afgespeel. Die opvallende, nuut ontwerpte akademiese regalia, wat hier deur senior akademiese personeel gedra word, het tot die atmosfeer bygedra. Foto’s: Verskaf

Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, het op 2025 se herfsgradeplegtighede akademiese uitnemendheid in nuut ontwerpte akademiese regalia gevier, wat prestasie simboliseer. Die gegradueerdes was die eerste groep wat in dié regalia hul graad ontvang het. Dit beeld hul akademiese geloofwaardigheid, dissipline en instellingsaffiliasie uit.

Celebratory moment
Celebratory moment
Celebrating achievement
SUT foto
SUT foto
SUT grade
Gradeplegtigheid

You need to be Logged In to leave a comment.