Reik uit met skenking

Partner4Life het ‘n ruimskenking vir Genade in Aksie gemaak


Partner4Life, met sy hoofkantoor in Mimosa Mall, het Vrydag (25/11) ’n groot skenking aan Maureen Oosthuizen van Genade in Aksie gedoen. Die groep het 50 kg wors en 50 kg maalvleis geskenk, asook blikkieskos en klere. Dit gaan help om die sowat 500 mense wat hulp van Genade in Aksie ontvang te voed en Kerspakkies te maak. By die oorhandiging in November is van links Manda Spangenberg (Partner4Life), Oosthuizen en Janine Hanekom (Partner4Life) by een van die bakkievragte vol voorraad. Foto: Lientjie Mentz
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.