Die Laerskool Fichardtpark het Vrydag (12/08) afskeid geneem van die adjunkhoof, Sanet Smit. Sy verlaat Fichardtpark nadat syis as hoof is aan die Laerskool Jan Celliers in Randburg aangestel.
Tydens die afskeidsgeselligheid het leerlinge gedigte aan haar opgedra,en liedjies gesing en haar seënbede toegebid.
Die sDie skoolhoof, Marius Kriel, het haar voorspoed met haar nuwe loopbaan toegewens.
Volgens Soos dit tradisie is by dié skool, het Sanet ’n boom geplant waarmee mooi herinneringe van haar gekoester kan word.