Roosknoppies, matrieks tree aan

Hier is die tien finaliste in 2022 se Mej. Roosknoppie-kompetisie, aangebied deur die Loch Logan Waterfront en Bloemnuus.


Anri Loubser (4) is die dogter van Jolan­da en Heyns Loubser van Kimberley.Foto’s: Verskaf

Lunae Norman (3) is die dogter van Loonan en Eugenia Norman van Heide­dal.

Rianke Bothma (3) is die dogter van Marthinus en Riana Bothma van Ferrei­ra.

Anje Roodt (4) is die dogter van Ansom­è en DW Roodt van Bainsvlei.

Milah Myburgh (4) is die dogter van Zandri en Hugo Myburgh van Langenhovenpark.

Wayliah Rothmann (3) is die dogter van Wayne Rothmann en Chanelle Louw van Heidedal.

Leigh-Chen Carelse (4) is die dogter van Jacqueline en Hector Carelse van Heidedal.

Milan Kotzee (3) is die dogter van Rozann­e en Sakkie Kotzee van Fichardt­park.

Mieane de Lange (3) is die dogter van Bianca en Werner de Lange van Langen­hovenpark.

Anathi Ntloko (4) is die dogter van Lumka Ntloko van Bloemfontein.

Hier is die tien finaliste in 2022 se Mej. Roosknoppie-kompetisie, aangebied deur die Loch Logan Waterfront en Bloemnuus.

Die finaliste neem Saterdag (05/11) om 10:00 aan die eindronde deel. Al die meisies moet hulle om 09:30 registreer.

Die meisies mag geen grimering dra nie en hul hare mag nie professioneel stileer wees nie. Hulle mag ook nie partytjierokkies dra nie. Mej. Roosknoppie is ’n natuurlike, sprankelende en spontane meisie.

Ná die kroning van Mej. Roosknoppie en haar twee prinsesse, sal die mooiste matriekrok ook aangewys word.

  • Die 15 finaliste moet Saterdag om 11:00 met hul matriekrokke by die Loch Logan-waterfront wees. Hulle is: Danelle Aggenbach van die Hoërskool Jim Fouché;) Carmen-Leigh van der Mescht van die Hoërskool Trio in Kroonstad;) Bonolo Mpotoane van die Hoërskool Curro in Bloemfontein;) Mart-Alet Coetzer van die Hoërskool Fichardtpark;) Anja Martin van die Hoërskool Fichardtpark;) Nadia Fouche van die Hoër Meisieskool Oranje;) Rachelle Eigenhuis van die Impaq-tuisskool;) Stacey April van die Hoër Meisieskool Oranje;) Elinda Schmidt van Eunice High School;) Sydney Oosthuizen van die Hoërskool Jim Fouché;) Jade du Toit van die Hoërskool Jim Fouché;) Joseland Eland van die Hoërskool Bloemfontein;) Lara Viljoen van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem;) Beate Hendricks van die Hoër Meisieskool Oranje; en) Danielle Weyers van die Hoërskool President Steyn.

Sien die finaliste in hul rokke op Bloemnuus se Facebook-blad.

Woon ook die geleentheid by wanneer Mej. Roosknoppie gekroon word en die meisies hul matriekafskeidrokke by die Loch Logan-waterfront vertoon.

Rig navrae by 051-448-3607.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.