Leerlinge verbonde aan die Hoërskool Sentraal se om­gewingsontwikkelingsprojek het hul deel gedoen deur toue en kabelbinders om pale in Genl. Dan Pienaarrylaan te verwyder. Dit is gedoen voordat die skole gesluit het. Van links is, voor: Wian Jordaan

Ruim stad fluks op

You need to be Logged In to leave a comment.