Die eerste span van die Hoërskool Jim Fouché het die 19de Marilie Moolman-tennistoernooi gewen. Die toernooi is van Woensdag 17 Augustus tot Sondag in Cradock aan­gebied. Die span, wat deur Frikkie Janse van Rensburg afgerig word, het in die eindronde teen die Hoërskool Cradock gespeel en gewen. Die spanlede is van links, voor: Nelri Venter, Luise Janse van Rensburg en Lisa Botha

Seëvier in toernooi

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article