Die Laerskool Willem Postma spog met ses nuwe onderwysers wat hulle by die skool se personeel aangesluit het. Hulle is van links, voor: Riané van Zyl, Lizel Derks en Christine de Wet