’n Werksessie vir lesers en skrywers wat leerlinge met leerhindernisse ten tyde van eksamens bystaan, word op Donderdag 17 Februarie in Bloemfontein aangebied.
Catrien Hattingh, opvoedkundige terapeut wat in die diagnose van leerhindernisse spesialiseer, bied die werksessie by Grey-kollege (sekondêr) aan. Die sessie is deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders geakkrediteer.
Rig navrae by catrien.hattingh@gmail.com.