Die tweede jaarlikse Rooibos-karnaval is op Saterdag 1 Februarie op die Toscana-landgoed in Spitskop aangebied. Die aanbod van die verskillende stalletjies het produkte ingesluit waarvan die meeste rooibostee as bestanddeel het. Hierdie groepie het ’n stalletjie met karnaval-speletjies beman. Van links is, voor: Franco Stevens

Skink ’n koppie vol vreugde op tweede Rooibos-karnaval

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article