By die Laerskool Universitas (Tjokkies) is daar dubbel die pret met sommer heelwat tweelinge in die skool – en verbonde aan die skool. Dit sluit in ’n onderwyser wat een van ’n tweeling is en ’n ander onderwyser wat die ma van ’n tweeling is. Hier is van links, voor (kruisbeen): Anika en Christaan van der Westhuizen, Lisa en Daniël Jacobs, Janco en Daniël Spies, asook Henro en Amé Snyman (almal gr. R)

Skitter saam-saam op die skoolbanke

You need to be Logged In to leave a comment.