Die Laerskool Willem Postma het Donderdag (01/12) ’n werksessie vir skolebemarkers aangebied. Deelnemers aan die werksessie, was van links, voor: Jean-Mari Lombard (Laerskool Fichardtpark), Leon Fourie (Grey-kollege Primêr), Suzane Wille (Laerskool Universitas), Hetta Steyn (Laerskool Willem Postma), Poena du Toit (Laerskool President Brand), Marzanne Venter (Eunice High School), Lientjie Mentz (Bloemnuus: spreker) en Benita Jacobs (Willem Postma: organiseerder)