Twee lesers kan elk twee bottels wyn wen, met die komplimente van Bloemnuusen Vin Do.

Dié wynverskaffer bied weer op die Vrystaat Kunstefees, wat Dinsdag (04/10) begin het en tot Saterdag op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) duur, ’n geleentheid aan om wyn te proe en te koop.

Gerda Stander, bemarkings­bestuurder, sê besoekers kan aan van die land se topwyne kom proe. Loer gerus in by die stalletjie in eksamenlokaal 5.

Like die inskrywing van Vin Do/Bloemnuus op Bloemnuusse Facebook-blad om wyne van Meerhof en Groote Post te wen.

p

Staan die kans om hierdie wyn te wen deur die nr. 1 op Bloemnuus se Facebookblad in Comments te skryf.
2

Staan die kans om hierdie wyn te wen deur die nr. 2 op Bloemnuus se Facebookblad in Comments te skryf.

You need to be Logged In to leave a comment.