Die Hoër Meisieskool Oranje se o.14-hokkiespanne het op 9 September hul afdeling in die Hoërskool Jim Fouché se vyf-aan-’n-kant-hokkietoernooi by Jim Fouché gewen. Oranje se Geel- en Blouspan was albei onoorwonne, behalwe toe Geel vir Blou geklop het. Van links is, voor: Janette Jordaan, Nieke Grobler, Mariska van Staden (afrigter), Anneh Keyser, Dane Jansen van Vuuren (o.13) en Kyla Vosloo
Slaan wen-doele in toernooi
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.