’n Span van die Evangelies Gereformeerde Kerk het op Dinsdag 9 Julie, wat ’n yskoue wintersdag was, elke kind in die Laerskool Willem Postma met heerlike karamelbroodjies trakteer. Hier ontvang Lisa van Rooyen, ’n gr. 1-leerling, ’n broodjie van Elsabé de Jager. Foto: Hetta Steyn


Smul aan broodjies op yskoue skooldag

You need to be Logged In to leave a comment.