The Edge Group bied ’n vakansieprogram van 5 tot 23 Desember, en weer van 2 tot 6 Januarie by die Fichardtpark-sportklub aan waar kinders nuwe vaardighede kan leer en blootgestel word aan verskillende sportsoorte ’n Vakansieprogram waar kinders nuwe vaardighede kan leer en blootgestel gaan word aan verskillende sportsoorte, word dié vakansie deur The Edge Group by die Fichardtpark-sportklub aangebied. Dit duur weeksdaeDie kampe word elke week van 5 tot 23 Desember, en weer van 2 tot 6 Januarie aangebied en duur weeksdae van 08:00 tot 17:00.
Kinders ontvangAfrigters sal kinders lesse gee lesse in tafeltennis, pluimbal, muurbal, tennis en gholf en die dagprogram sluit ook . Motiverende vaardigheidsessies is ook ingesluit.
Die lesse kos R1 250 per week of R300 per dag en sluit ’n middagete en vrugtesap in.
Kry meer inligting op Besoek die webwerf edgeza.com onder die hofie ‘December sport camp’ of rig navrae aan Johan Kleingeld by 072-561-7569.