Danksy borge is ’n netjiese gedeelte vir vullis op die terrein van die Tswellang- Spesiale Skool gebou. Die departement van gesondheid skryf aan skole voor dat ’n veilige plek geskep behoort te word waar die skool se vullis gehou kan word totdat dit deur die Mangaung-metro opgelaai word. Van links is, voor: Rikus Erasmus (Superior Pave) en Niel Rossouw (Blitz Beton)
Speel klaar met vullis
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.