Die Heidedal Ysbreker-jeugpretloop is op Maandag 17 Junie, Jeugdag, by die Clive Solomon-stadion aangebied. Die wenner in die afdeling vir seuns was Luciano van Wyk, en die meisie-wenner was Precious Afrika. Hier by die vrywilligers is van links, voor: Shurqantey du Plessis, Rudolf Hoffman en Mashego Hendricks

Spog met hul medaljes ná kafdraf van saamstap

You need to be Logged In to leave a comment.