Sponsored
Student jaag lewensdrome sonder perke na
Danksy die SUT se voortsetting van ‘n inklusiewe en ondersteunende leeromgewing vir alle studente te skep, kan Lindiwe Mothibeli haar doelwitte bereik.
Mylpaal in behaling van doktorsgrade
Op die SUT se herfsgradeplegtigheid het 21 gegradueerdes doktorsgrade ontvang en 38 meestersgrade. ontvang.
Regalia beliggaam gesag van uitnemendheid
Die SUT se akademiese uitnemendheid is tydens die herfsgradeplegtigheid met nuut ontwerpte akademiese regalia gevier.
Nuuskierigheid bly vonk vir sukses
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, het die gesogte eredoktorsgraad in meganiese ingenieurswese (honoris causa) aan sy skerpsinnige alumni William Hlakoane toegeken.
Hulpmiddels ingespan vir om SUT-studente te help
Twee studente het hulpmiddels by die Hefsgradeplegtigheid ontvang ter herdenking van Die oorhandiging was ter herdenking van Neurodiversiteitsweek, ‘n wêreldwye veldtog wat stereotipes en wanopvattings oor neurologiese verskille uitdaag
Stad se motors op die pad gehou
Bloemfontein Batterye, gestig in 1962, is ‘n prominente verskaffer van voertuigbatterye.
Orrelis blink uit met eerbare groei en uitnemendheid
Simon Sebokolodi het gesê sy gradeplegtigheid het ‘n gevoel van trots en prestasie gebring, aangesien dit nie net sy akademiese uitnemendheid nie, maar ook sy toewyding en deursettingsvermoë weerspieël.
SUT-gegradueerdes pluk vrugte van harde werk
Die gevorderde diploma in gesondheidsbestuur is ontwerp om professionele mense te lei om die kompleksiteite van moderne gesondheidsorgstelsels te trotseer en kan tot die verbetering van dienslewering bydra.