Die Bloemfontein-rolbalklub (BBC) het in Februarie ’n prettige sakeliga aangebied waaraan 40 spanne van ondernemings van oor die stad heen deelgeneem het. Al die spanne moes lede bevat wat nie gereeld of nog nooit rolbal gespeel het nie. Die wenspan was die Piek Group of Companies se Tigers-span. Die lede is van links Eben Sutherland, Lehani Snyman, Savanah Allnut en Cecil Frieslaar.Foto: Lientjie Mentz

You need to be Logged In to leave a comment.