Cepha Tennis se Junior IFT-tennistoernooi vind tot 14 Februarie op die tennisbane van die Meisieskool Oranje plaas. Internasionale spelers neem ook aan die toernooi deel. Hier is Donna le Roux, eerste gekeurde speler, in aksie. Sy het deurgedring na die kwarteindrondes van die enkel- en dubbelspel, wat Woensdag beslis is.Foto: Lientjie Mentz