Kunsstudente van Liesel Wessels se werk is nog tot Vrydag 22 November by The Co-op Gallery in die Dan Pienaar Mall te sien. Skoolgaande kinders, asook volwassenes, het aan die Secret Garden-kunsuitstalling deelgeneem. Op die openingsgeselligheid op 8 November, by van die kunswerke op uitstalling, is die volwasse groep van links Annemarie van Eck, Ilse de Kock, Leana Viljoen, Liesel Wessels (kunstenaar), Ilse Nielsen en Marilize Pretorius.Foto: Lientjie Mentz