’n Nuwe adjunkhoof is by die Laerskool Fichardtpark aangestel. Nelmarie du Toit sal hier die leisels oorneem. Van links is Pieter Venter (beheerliggaam), Charles de Villiers (voorsitter van die beheerliggaam), Du Toit en Marius Kriel (skoolhoof).Foto: Verskaf
Staan leierskaprol in skool vol
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.