Die Bon Hotel Bloemfontein-sentraal het in 2023 twee geldinsamelingsprojekte aangebied. Op die Braaimeester-kompetisie is R18 000 ingesamel, en op die jaarlikse Welsynsgholfdag R86 358. Pieter van Rooyen (heel regs) het op 7 Desember R61 179 aan Torings van Hoop en R43 179 aan Child Welfare en Childline Free State oorhandig. Saam met Van Rooyen op die oorhandiging is van links Ansie Kinnear (Child Welfare en Childline Free State), Tersia Miranda (Bon Hotel), De la Harpe le Roux en André Meyer (albei van Torings van Hoop).Foto: Lientjie Mentz
Staan saam vir kinders
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.