Steun vir geselligheid verlig kinders se nood

Kaartjies is nog beskikbaar vir Food4Kidz se geselligheid ten bate van sy Feeding the Future-projek op Donderdag 20 Februarie op die Monte Bello-landgoed.


Kaartjies is nog beskikbaar vir Food4Kidz se geselligheid ten bate van sy Feeding the Future-projek op Donderdag 20 Februarie op die Monte Bello-landgoed.

Die seremoniemeester is G.P. van Rheede van Oudtshoorn, en die Gingersnap-orkes sal musiek maak.

Die geselligheid begin om 18:00 vir 18:30. Kaartjies kos R400, of R4 000 vir ’n tafel waarby tien gaste kan sit. Skakel 082-213-4647.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.