Studente van ’23 kan uitsien na kamp

Die volgende Kougomkamp word vir 18 tot 21 Januarie beplan en is oop vir alle voorgraadse studente.


Die volgende Kougomkamp word vir 18 tot 21 Januarie beplan en is oop vir alle voorgraadse studente.

Die kamp is reeds 31 keer aangebied om ’n voorsmakie van die studentelewe te bied. Volgens Marlou Strydom van die Kopanong-kerk gaan die kamp fokus op die bou van blywende verhoudings en die ontdekking van ’n nuwe reis.

Dit kos R900 en studente kan by kopanongchurch.org/kougom registreer, of stuur ’n e-pos na info@kopanongchurch.org.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.