
Vier leerlinge aan die Hoërskool Jim Fouché se skryfwerk is in die Poort-bundel ingesluit nadat hul werk uitgesonder is in dié nasionale skryfkompetisie vir hoërskoolleerlinge in Suid-Afrika en Namibië. Van links is die drie matrikulante Merigen Jordaan, Roedine van der Merwe en Mieke Swarts. Merigen (vierde) en Roedine (vyfde) se opstelle is onder die tien topinskrywings nasionaal. Inlas: Brückner van der Lingen (gr. 11) se gedig “Hoop” is vir die poësie-afdeling van die Poort-bundel gekeur. Foto’s: Verskaf

Brückner van der Lingen (gr. 11) se gedig Hoop is ook vir die poësie-afdeling van die Poort-bundel gekeur.