Swemmers, oefen solank

Die jaarlikse oopwaterswemgeleentheid wat deur Kovsie Aquatics aangebied word, vind vir 2025 op 15 Januarie by Maselspoort buite Bloemfontein plaas.


Die jaarlikse oopwaterswemgeleentheid wat deur Kovsie Aquatics aangebied word, vind vir 2025 op 15 Januarie by Maselspoort buite Bloemfontein plaas.

Deelnemers kan kies om 5 km, 3 km, 1 km of 500 m ver te swem.

Christopher Steven van Kovsie Acquatics sê die water word getoets om seker te maak dat dit aan die vereistes van Swem Suid-Afrika voldoen.

Lees volgende week in BloemNuus hoe om deel te neem aan Reach for Recovery se geldinsameling wat ook op dié geleentheid aangebied word.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.