Ouers het die geleentheid om foto’s van hul gr. 1-leerders vir BloemNuus te stuur na inge.strydom@novusmedia.co.za vir publikasie op dié webwerf.
Ouers het die geleentheid om foto’s van hul gr. 1-leerders in hul nuwe skoolklere vir BloemNuus te stuur vir publikasie op dié webwerf.
Vyf Bloemfonteiners is ingesluit in nasionale tennisspanne ná ‘n toernooi wat in Pretoria aangebied het en waarin hulle uitgeblink het.
Ouers het die geleentheid om tot Vrydag foto’s van hul gr. 1-leerlinge in hul nuwe skoolklere vir BloemNuus te stuur na lientjie.mentz@novusmedia.co.za.
Een leerling van die Hoërskool Jim Fouché spog met nege onderskeidings terwyl ander topmatrieks spog met 8 in die 2025-matriek-eksamen.
Terwyl die verval van historiese geboue in Pres. Brandstraat in Bloemfontein grootliks voortgaan, is daar lig in die tonnel.
The DA in Mangaung condemns the misuse of closed council meetings to push questionable decisions after extension of CEO contract.