Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
Dié week is daar pret en opwinding, heerlike musiek in kwinkslae op die verhoog wanneer Aspoestertjie (Cinderella) en haar vriende amok maak.
Feesvieringe vind begin Desember plaas wanneer die St. Paulus Lutherse kerk in Bloemfontein sy 150ste bestaansjaar vier.
Reëlings is al goed op dreef vir 2026 se Bloemskou van 23 April tot 2 Mei. Lees meer oor wat jy te wagte kan wees.
Vrydag 14 November is dit weer tyd vir Carols with the Stars op die sportveld van die Laerskool Willem Postma. Kom sing pragtige Kersliedjies saam.
In Messiah, the story of Jesus Christ’s birth, crucifixion and resurrection is told in a colourful and emotionally stirring manner.
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.
Nuwe kortverhaalbundel gee aweregse blik op distopiese Suid-Afrika in die nie-so-verre toekoms.
Die nuwe datum vir UV-koor se gala-konsert is Woensdag 29 Oktober. Lees meer oor die vertoning deur die Bloemfontein-kampus-koor se gala-konsert.