Die Mangaung-metro se nuwe begroting is Dinsdag 27 Mei tydens ‘n spesiale stadsrede aan die publiek voorgehou.
Die Mangaung-brandweer en reddingsdienste ontvang lof vir hul werk, maar daar is groot kommer oor die kapasiteit van die afdeling van die Mangaung-metro.
Na aanleiding van die berig “Water Salvageable, drop by drop” in BloemNuus van 20 Maart, net die volgende: My huis se water is weens wanbetaling afgesny. Ek vorm blykbaar deel…