Die beseerde veearts van Kroonstad wat by Clocolan in ‘n fratsongeluk deur ‘n buffel beseer is, is Maandag, binne 45 minute vandat hy in Bloemfontein aangekom het, in die teater.
Die familie en vriende van die drie leerling van die Laerskool Dr C.F Visser wat verlede jaar in ‘n motorongeluk op die N8 oorlede is, het kranse op die plek…