‘n Groep oud-onderwysers het gaan inloer by die Laerskool Fichardtpark en ‘n nostalgiese toer deur die skool onderneem.
Die Hoër Meisieskool Oranje se toneelgroep het aan talle feeste deelgeneem en telkemale uitgeblink.
Die heel eerste Suid-Afrikaanse preserveerkampioenskap se wenners is hierdie week in Stellenbosch aangewys.
Women are extraordinary beings who seamlessly navigate multiple roles with remarkable grace and resilience. During Women’s Month, we honour the incredible women who shape our world through their diverse contributions.…
Novus Media het onlangs ‘n geselligheid gehou waarop pryswenners vereer is vir uitstaande werk.
Op die Monte Bello-wynfees op 1 en 2 Augustus het een besoeker ‘n skildery van Pauline Gutter gewen.
‘n Liefdadigheidswinkel met klere, breekware, tweedehandse boeke en selfs rolstoele en looprame samel geld in vir die Bloemfontein-hospice.
Kom loer op Vrouedag in by die Franse Mark in vir heerlike bederfies vir die hele gesin en mooimaakgoed vir die huis.
‘n Jaar na die brand by die Nasionaal-distrikshospitaal het die noodgevalle-afdeling teruggeskuif nadat dit ‘n ruk lank by Pelonomi gehuisves is.