Die beoordeling van die jongwyne van die 2025-oesjaar is hierdie week goed op dreef, met 1 491 inskrywings (7% meer as verlede jaar) wat meeding om die toptrofeë.
Source:
|