Nuwe gr.1-leerders van 30 skole oor die land heen het Woensdag 14 Januarie op hul eerste skooldag ‘n nuwe skooltas van Solidariteit Helpende Hand ontvang.
Source:
|
Link Copy link