Anri Rautenbach (16) het ‘n byeenkoms haar naam ‘n tweede jaar agtereenvolgens in die rekordboeke geskryf.
‘n Bloemfonteiner was ‘n beoordelaar by die Wêreldkampioenskappe vir Artistiese Gimnastiek in Indonesië.
Thinus de Vries van Bloemfontein het Sondag sy sesde groot marathon voltooi en is nou deel van ‘n uitgelese groep marathon-atlete.
Athletes from the Free State Modern Pentathlon Association took part in the South African Laser Run Championships at Be Human.
Vrystaatse atlete verwerf medaljes op nasionale biathle en triathle-kampioenskapbyeenkomste in Mbombela.
The Mimosa Mall Marathon 2026 promises to be bigger, better and faster than before.
‘n Skoleatletiek-afrigtingskursus is onlangs in Bloemfontein aangebied.
Nie net kan Cheetah-ondersteuners regmaak vir ‘n witwarm-wedstryd tussen die plaaslike span en die Black Lion van Georgië nie, legendariese spelers pak mekaar in ‘n opwindende vooraf-wedstryd.
Met spelers soos Nita Scholtz-Albertse en Caden Kakora wat nou die enkelsspelkampioene in Suid Afrika is, is dit te verstane hoekom die Vrystaters uitblink.
Gimnaste het uitgeblink op twee nasionale kampioenskappe wat die afgelope vakansie aangebied is.