Skoolhoofde was onder diegene wat die bekendstelling van Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sportsterre-eerbewyse vir 2022 op die UV-kampus bygewoon het. Die kroningsdinee vind op 13 Oktober by Monte Bello in Bloemfontein plaas. Van links is, voor: Maryka Holtzhausen (waarnemende direkteur van Kovsie-sport), Anne-Marie Klink (Hoër Meisieskool Oranje), prof. Francis Petersen (UV-rektor) en Jeannine van Zyl (bestuurder van Sentraal24)
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.