Abby Bouwer en Estee van Heerden met klein Fanie het Saterdag (04/03) die Franse Mark by Villa Avianto besoek. Besoekers kon hulle verlustig tussen die stalletjies vol mooigoed, geskenke en die heerlikste smulhappies. Die volgende Franse Mark word op 3 Junie aangebied.Foto’s: Lientjie Mentz
Trakteer smulpape
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.