Die wenners van die Pasteur-ooghospitaal en die ATKV-tak Gemeenskapsteater se Oogkuns-kompetisie is op 20 November by die hospitaal aangekondig. Die wenners is van links Anabelle Laubscher (hoërskool-afdeling), Kyla Fourie (spesiale eerbewys), Ebeth Wilson van die ATKV (met die werk van Carlen Marais, wenner in die afdeling vir volwassenes, afwesig) en Catherine Koupis (laerskool-afdeling).Foto: Lientjie Mentz
Tref die oog
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.