Uithou-atlete genooi

Fikses kan hulle inskryf vir die Loch Logan-waterfront se Noon2Noon-uitdaging, wat in die Woodland Hills-wildlandgoed aangebied word.


Fikses kan hulle inskryf vir die Loch Logan-waterfront se Noon2Noon-uitdaging, wat in die Woodland Hills-wildlandgoed aangebied word.

Die wedloop en wedren duur 24 uur en begin op 3 September om 12:00. Die bergfietsroete is 9 km lank en die hardlooproete strek oor 3 km.

Dit is nie nodig vir ’n
dDeelnemers om hoef nie 24 uur aaneen te hardloop nie. Hulle kan byvoorbeeld besluit om slegs een rondte voltooi, maar kan ook die roete die hele 24 uur lank aandurf. Die roetes is interessant sonder dat dit té tegnies is.

Die wegspringpunt is by die stalle op die landgoed. Skryf in op die webwerf entryninja.com en soek onder die hardloop- of fietsrygebeure.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.