Motorfietsryers van oor die stad heen het Saterdag deelgeneem aan die Immortals-motorfietsklub en die Childhood Cancer Foundation (CHOC) se motorfietsuitstappie waarmee hulle uitgereik het na kinders wat by die Universitas- Akademiese Hospitaal en die Nasionale Hospitaal vir kanker behandeling ontvang. Alida Hiles (links) van Projek Tandemuis het aan elke kind ’n “biker”-tandemuis in ’n huisie vol geskenke oorhandig. Saam met haar is Sonet van Zyl van die CHOC-huis in Bloemfontein. Foto: Lientjie Mentz
Verbly kinderharte
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.