Die vier verdagtes wat op Dinsdag 25 Februarie in twee huise in Bayswater deur die Valke vir beweerde mensehandel in hegtenis geneem is, se hofsaak uit na 26 Maart uitgestel.

Hulle is op borgtog van R500 elk vrygelaat.

You need to be Logged In to leave a comment.