Vrywilligers en personeel van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) se Bloemfontein-tak is Vrydag (26/08) op die Somerton-landgoed vir hul harde werk bedank en trakteer. Van links is Lauriette de Waal, Corné Harvey, Louise van Wyck (Somer­ton: gasvrou en spreker) en Madelein Krüger (maatskaplike werker van die VVA). Foto: Lientjie Mentz