Die musiekgroep MVG, wat deur Miki Vox bestuur word, tree hier tydens die Vrystaat Kunstefees se minimark op die Bloemnuus Oopverhoog op. Verskeie plaaslike kunstenaars kon verbygangers tydens die minimark op dié verhoog by die eksamensentrum vermaak. Die vier van MVG is van links Melaika Nakatana, Yonela Kozana, Zadaliah Coleridge en Khaila Rhélemoe. Die minimark het Saterdag (16/07) ten einde geloop, maar die hooffees word in Oktober aangebied.Foto: Verskaf


Vermaak feesgangers

You need to be Logged In to leave a comment.