Die land was teen die naweek aan die gons oor die Augrabies-waterval in die Noord-Kaap wat ’n ware skouspel was. Boonop is talle damme in die Vrystaat meer as 100% vol, soos die Vanderkloofdam – waarvan dié foto Saterdag (25/02) geneem is – wat teen Dinsdag 108,31% vol was. Vloedwater het deur boere langs die Vaal- en Oranjerivier se mielielande en wingerde gevloei. Huise langs dié riviere was ook onder water. Foto: Luco Crispin
Verstom met oorvloed
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.